Sê my, wat kan u my vertel van die Wedergeboorte? Die dag het aangebreek. Die kersies is al in die koek gedruk, die stoele is reggesit vir die partytjie en nou word daar net gewag vir almal om te kom. Ons almal het ‘n dag een keer ‘n jaar waar ons hierdie beleef. Hoekom doen ons dit?
Trek God se wapenrusting aan – en gebruik dit! In hoofstuk 6:10-20 van die boek Efesiërs lees ons dat ons besig is met oorlog. Nie ’n fisiese oorlog nie. Nee, baie erger: ons is in ’n geestelike oorlog. Efesiërs 6:12 sê: “Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen elke mag en gesag
Getuienis van geloof in vriendskap Hoe getuig ons as gelowiges in vriendskap of ander alledaagse verhoudings? Of eerder, hoe moet ons getuig en optree teenoor die mense om ons? In Matteus 5:16 word ons as gelowiges opgeroep om die lig van die lewe uit te straal deur hoe ons op ‘n daaglikse basis optree.
Die Olielamp Potgooi EP02 - Christelike Leierskap In hierdie episode bespreek ek, Cornèl Meyer, en ons gas, Ds. Erik van Alten, die kern van Christelike leierskap. Ons kyk na wat dit beteken om ’n leier te wees wat Christelike waardes as uitgangspunt het.
Jou verhouding met jou ouers. Is dit belangrik om ‘n goeie verhouding met jou ouers te hê? Wat beteken die vyfde gebod nou eintlik vir ons? In die alledaagse lewe dink ek ons mis baie keer die erns van die saak: hoe belangrik ‘n goeie verhouding met ons ouers is.
Watter musiek is veilig vir Christene? ’n Christelike perspektief op musiek. Nêrens in die Bybel sal jy ’n vers vind wat vir jou sê of jy wel of nie na Taylor Swift mag luister nie. Die Bybel het nie ‘n lys van elke enkele ding wat ons mag en nie mag doen nie, veral nie na watter musiek ons mag en nie mag luister nie.
Die verhouding tussen kerk en LGBTQ+ en hoe ons met mense in daardie gemeenskap omgaan. Te midde van hedendaagse bewegings oor homoseksualiteit en die LGBTQ+ gemeenskap, word die kerk elke dag gevra hoe ons omgaan met seksualiteit en veral hoe ons in liefde die saak kan benader.
Die Olielamp Potgooi EP01 - Wie is die Olielamp Potgooi? Welkom by die Olielamp se potgooi kanaal! Ons nooi julle hartlik uit om saam met ons oor die geloof te praat en leer. Skakel elke eerste Saterdag van die maand in om nie 'n episode te mis nie.
Depressie Dit is donker. Jy kan nie slaap nie. Dit was ‘n lang dag van niks doen. Jy moes eintlik werk en stort, maar jy het nie krag nie - alles vat so lank. Jy was selfs nie lus om met jou hond te gaan stap nie, wat jy vroeër baie geniet het.
‘n Verhouding met ‘n ongelowige – is dit moontlik? 'n Verhouding met 'n ongelowige kan uitdagend wees, maar is dit moontlik? In hierdie artikel word die Bybelse beginsels oor huwelik en verhoudings verken, en riglyne word gegee vir jongmense wat hulself in so 'n situasie bevind.
Brief aan ‘n Liefdesoeker Verhoudings is ‘n tema wat ‘n baie groot rol speel in die jeug se fase van die lewe. Ons is jong mense wat klaar maak met skool of universiteit en soek graag iemand om ons lewens mee te deel - bewustelik of onbewustelik.
Ek is trots, maar op wat? In hedendaagse gesprekke dra die konsep van trots dikwels 'n negatiewe konnotasie, veral binne ons eie Christelike kringe waar nederigheid hoog aangeskryf word. Tog is dit deel van ons daaglikse taalgebruik. Ons sê: “Ek is trots op my prestasies in sport.”
‘n Persoonlike verhouding met God Ons lewe in ‘n wêreld waar die gemiddelde persoon 10 000 advertensies per dag sien en ten minste 60 keer per dag onderbreek word as ons met iets besig is. Het jy al ooit die reuse vryheid gevoel wanneer jy in die natuur weg van al die gejaag is?
Die Rol van die Vrou in die Kerk, Huishouding en Samelewing In God se soewereine ontwerp is mans en vrouens verskillend geskape, maar met unieke rolle wat mekaar aanvul net soos God die kerk aanvul. Alhoewel dit verskil in funksie en verantwoordelikheid, is die vrou se rol in die kerk, huishouding en samelewing nie minder belangrik of minder waardevol nie.
Ontdekkingsreisiger in die kunswerk van alle kunswerke Rembrandt, beroemde meester, begin met 'n voorbereidende houtskoolskets op sy doek van fyn linne. Sy palet bevat handgemaakte verf, vakkundig saamgestel uit olie en pigmente. Met 'n paletmes meng hy die verf tot die gewenste kleure.
Die Lig van die Gelowige Vrou - Karakter bou tot eer van God Baie gedeeltes in die Bybel handel oor die lig wat ‘n Christen uitstraal en hoe hul karakter die beeld van God na buite reflekteer. Een van hierdie gedeeltes is Spreuke 31:10-31, wat die gelowige vrou aanspreek.
Hoe moet 'n Christen leef in die wêreld? Kan Christene “kuier” soos die wêreld? In ’n wêreld wat vol van verskillende kulture en oortuigings is, kan dit soms moeilik wees vir ’n Christen om sy/haar pad te vind tussen al die verskillende waardes en verwagtinge.
“Entertainment” met ‘n Christelike insig Sê nou jy wil ‘n vrug eet, maar jy sien ‘n deel daarvan is vrot. Wat sal jy doen? Sal jy dit in elk geval eet? Sal jy dit weggooi? Of sal jy die vrot deel uitsny en die goeie deel eet?
Wat kan ons uit die boek Ester leer in vandag se tyd? Daar is baie mense wat glo dat die boek Ester nie in die Bybel hoort nie, omdat God se Naam, Jahweh, nie in die boek genoem word nie. Ons weet egter dat God se hand sigbaar is in al die gebeure wat rondom sy volk plaasvind. God werk agter die skerms.
God se liefde: ‘n Onveranderlike waarheid in ‘n veranderende wêreld Verandering. Mense hou oor die algemeen nie van verandering nie. Ons is gemaklik daarmee as alles net bly soos wat dit is. Maar dis nou maar eenmaal so dat ons in ‘n wêreld leef waar verandering konstant plaasvind. Soos wat ‘n mens ouer word ervaar jy dit eerstehands.
Is 'scrolling' a sin? ‘Scrolling’ is die aksie wat ‘n persoon verrig wanneer hy op sosiale media soos Instagram, Tiktok of Youtube ‘reels’ opwaarts of afwaarts trek oor die skerm, sodat hy die volgende video-opname kan sien.
Hoe dien ek God met my geld? Ek stap laatmiddag by my kantoor op kampus uit en sien hoe rye en rye Moslems op die universiteit se gras kniel om te bid, voor hulle die dag se vas met ‘n gesamentlike ete gaan beëindig. Dit is Ramadan, die negende en heiligste maand van ‘n Moslem se jaar...
Waarom laat ’n goeie God slegte dinge toe? Wat het die vrye wil, God se plan, beproewing en dankbaarheid vir lyding te doen met waarom ’n goeie God slegte dinge toelaat? Om die vrae te beantwoord gaan ons kyk na elkeen.
Die krag van gebed Gebed is 'n algemene praktyk onder Christene. Dit is ons manier om met die Here te praat en om so ons verhouding met Hom te versterk. Deur gebed kan ons die Here vra vir vergifnis, ons sonde bely, vra vir sterkte, ensovoorts. Daarom sal gebed ook ‘n tipe krag hê
Hoe stem ek as ‘n Christen? Stem ons vir ‘n groot party wat verandering kan bring of volgens Christelike beginsels? Oor minder as twee maande gaan Suid-Afrika DV vir die sewende keer ‘n regering demokraties verkies. Baie mense reken dat hierdie verkiesing dalk ‘n keerpunt in ons land se geskiedenis kan bring.