Almal van ons het al ellendige dinge ervaar. Is dit nie so nie? Ons hoef nie ver te kyk nie, of ons sien dit al: woede, jaloesie, dronkenskap, seksuele sondes, verslawing, moord, aborsie, godslastering, afgodery... dis net om ‘n paar dinge te noem. Ons ervaar miskien sulke dinge, of doen