“En nou bly geloof, hoop en liefde – hierdie drie, maar die grootste hiervan is die liefde.”
1 Korinthiërs 13:13
Soos ons hierdie reeks begin het, sluit ons dit ook so af. Geloof en hoop het werklik liefde nodig om tot aksie oor te gaan; daarom is liefde die belangrikste