Jesus > Religion “The Bible isn’t a rule book. It’s a love letter. I’m not an employee. I’m a child. It’s not about my performance. It’s about Jesus’ performance for me.”
Hoe kan ons uitsien na die oordeel? In die Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 37, wat handel oor die oordeelsdag, se heel laaste sin staan daar: “Daarom verwag ons hierdie groot dag met sterk verlange om die beloftes van God in Jesus Christus, ons Here, ten volle te geniet.”