Gesinslewe Pornografie - Die sonde waaroor niemand praat nie Die meeste terme in Google se soekenjin het te doen met pornografie. Pornografie het ons samelewing diep binne gedring en dit is seker een van die duidelikste maniere hoe die Satan in ons tyd
Gesinslewe Oupa en Ouma – wat is hulle rol in die gesin? Wat sê die Bybel oor oupas en oumas? Die antwoord is: baie min. Die Bybel praat nie spesifiek oor die rol van grootouers in die gesin nie. Die woord oupa, ouma, of grootouers kom nie eenkeer voor in die Bybel nie. Maar dit beteken nie dat hulle geen rol of plek het in die gesinslewe nie.
Gesinslewe Om ‘n Christen tiener te wees Tiener wees is ‘n ingewikkelde tyd van groei en ontwikkeling in ‘n jongmens se lewe. As tiener begin jy jou eie mens raak, met jy ou eie idees en opinies. Jy begin weg beweeg van hoe jy dink jy moet wees (in verband met wie jou ouers is) en vorm jou eie identiteit
Gesinslewe ‘n Goddelike ontwerp vir seksualiteit Seksualiteit is 'n onderwerp wat dikwels met kontroversie omhul is, veral in die laaste paar dekades. Hierdie onderwerp sien verskeie perspektiewe en sienings. As mense moet ons eerlik erken dat ons nie die wonderlike realiteit van ons eie biologie uitgedink het nie.
Gesinslewe Moenie die garing van God se weefsel knip nie Ek dink enigiemand wat al ‘n pasgebore baba vasgehou het, weet hoe spesiaal dit is. Twee selle wat gegroei het tot ‘n volledige miniatuur mens. Tog is die nuus van swangerskap nie vir almal goeie nuus nie.
Gesinslewe Die rol van die man en vrou in die gesin In die wêreld waarin ons leef is die idee van ‘n gesin gebroke. Daar bestaan ‘n klomp variasies en moontlikhede van hoe ‘n gesin saamgestel word. Kinders moet dikwels in twee verskillende huise grootword vanweë geskeide ouers.