EP02 - Christelike Leierskap

In hierdie episode bespreek ek, Cornèl Meyer, en ons gas, Ds. Erik van Alten, die kern van Christelike leierskap.  Ons kyk na wat dit beteken om ’n leier te wees wat Christelike waardes as uitgangspunt het.

EP02 - Christelike Leierskap

In hierdie episode bespreek ek, Cornèl Meyer, en ons gas, Ds. Erik van Alten, die kern van Christelike leierskap. 

Ons kyk na wat dit beteken om ’n leier te wees wat Christelike waardes as uitgangspunt het. Ons praat ook oor hoe ons hierdie beginsels in ons alledaagse lewens en gemeenskappe kan toepas. 

Luister saam na hierdie gesprek en ontdek hoe ware leierskap dienend en transformerend kan wees in ’n wêreld wat dikwels fokus op mag en invloed.

Listen on Apple Podcasts

Olielamp links: Die Olielamp Potgooi | Instagram | Facebook | Skryf vir ons! | Meer oor die Olielamp