Skryf vir ons!

Terwyl ons, ons materiaal kry deur skrywers vir spesifieke onderwerpe te vra, is dit natuurlik die beste om artikels van jongmense te kry waarmee hulleself na vore kom. Ons wil jou aanmoedig om – as jy passievol is oor iets – vir ons jou artikel te stuur, ons kan dit op ons webwerf plaas. Dink aan onderwerpe soos: Rock Musiek, Aborsie, LGBTQ, ‘n Social Media Trend of enigiets anders. Ons wil baie graag jou artikel publiseer!

Indien jy iets het - artikels of vrae - stuur dit na olielamp02@gmail.com. Gaan soek gerus verder op ons webtuise vir inspirasie of bloot net om te kyk wat ons skrywers en jeug te sê het.