Olielamp
  • Tuis
  • Oordenkings
  • Die Olielamp Potgooi
  • WhatsApp Groep
  • Meer oor ons
  • Terugvoer
Sign in Subscribe

Offerdiens

A collection of 4 posts
Versoening.
Offerdiens

Versoening.

Afgelope Saterdag hardloop ek gou vining in ‘n winkel in om paar dinge te koop. Buite vang ‘n bord my oog “Blessed Yom Kippur”. Hierdie jaar (2026) was Yom Kippur (die groot versoendag) vanaf sononder Sondag 20 September tot Maandag aand.
23 Sep 2026 6 min read
Dankbaarheid wat God eer
Offerdiens

Dankbaarheid wat God eer

“Throughout Scripture, we see people honoured and encouraged for their wild, heartfelt and unusual worship… True worship is often loud and messy.” (Rose & Rose, 2019)
16 Sep 2026 5 min read
“Do ut des”  vs  “Do quia dedit”
Offerdiens

“Do ut des”  vs  “Do quia dedit”

"Do ut des". Dit is ‘n latynse frase wat beteken “Ek gee sodat jy kan gee”. Die Romeine het hierdie antieke formule gebruik tydens hul offerdiens - 'n soort simbiotiese verhouding.
09 Sep 2026 5 min read
Oorsig oor die Offerdiens
Offerdiens

Oorsig oor die Offerdiens

“En die HERE het Moses geroep en met hom gespreek uit die tent van samekoms en gesê: “Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle:” Dit is hoe die boek Levitikus begin. Geen inleiding, geen verduideliking... Die boek spring eerder weg met dit wat belangrik is: die direkte opdragte van God.
02 Sep 2026 3 min read
Page 1 of 1
Olielamp © 2026
  • Teken aan vir die Olielamp
Powered by Ghost