Olielamp
  • Tuis
  • Oordenkings
  • Die Olielamp Potgooi
  • WhatsApp Groep
  • Meer oor ons
  • Terugvoer
Sign in Subscribe

EP17: Die Huwelik – ’n Verbond, Nie Net ’n Kontrak

  • Olielamp

Olielamp

03 Jan 2026
Share
EP17: Die Huwelik – ’n Verbond, Nie Net ’n Kontrak
Photo by Wedding Dreamz / Unsplash

Met Ds. Marnix Boersema

Die huwelik is meer as net ’n romantiese verbintenis – dit is ’n Godgegewe verbond wat Christus en die kerk weerspieël. In hierdie episode kyk ons na die doel, uitdagings en vreugdes van Bybelse huwelike.

Luister op Spotify | Apple Podcasts

Olielamp links: Die Olielamp Potgooi | Instagram | Facebook | Skryf vir ons! | Meer oor die Olielamp

Hoe om jou naaste lief te hê

Hoe om jou naaste lief te hê

Ons weet ons moet ons naaste liefhê, want ons hoor dit al ons hele lewe lank by die kerk, die skool en by die huis. Maar hoe doen ’n mens dit nou eintlik?
10 Okt 2026 4 min read
Die Brood van die Lewe

Die Brood van die Lewe

Lees Johannes 6:1–40 “Voorwaar, voorwaar, Ek sê vir julle, wie in My glo, het die ewige lewe. Ek is die brood van die lewe.” (Johannes 6:47–48) Die Here Jesus Christus is die Brood van die Lewe. Waarom sê Christus dat Hy die Brood van die Lewe
07 Okt 2026 5 min read
Hoe vind ons vrede in God se wil vir ons?

Hoe vind ons vrede in God se wil vir ons?

Soos met enige vraag, is dit eerstens belangrik om te bepaal wat presies met die vraag bedoel word. Wanneer ons kyk na hoe om vrede te vind in God se wil, moet ons begin by die begin - wat bedoel ons met ‘God se wil’?  ‘God se wil’ verwys na wat
03 Okt 2026 3 min read
Olielamp © 2026
  • Teken aan vir die Olielamp
Powered by Ghost