EP08 - Die Kerk van 500-1000 n.C.

EP08 - Die Kerk van 500-1000 n.C.
Photo by Chad Greiter / Unsplash

Hoe het die kerk na die val van die Romeinse Ryk oorleef en uitgebrei? Ds. Pieter Boon help ons om hierdie tydperk beter te verstaan. Ons bespreek die monastieke bewegings, die invloed van Islam, en hoe sendingwerk die Christendom in Europa gevestig het. Daarna kyk ons ook na belangrike teologiese ontwikkelinge van hierdie eeu.

Luister op Spotify | Apple Podcasts

Olielamp links: Die Olielamp Potgooi | Instagram | Facebook | Skryf vir ons! | Meer oor die Olielamp