Olielamp
  • Tuis
  • Oordenkings
  • Die Olielamp Potgooi
  • WhatsApp Groep
  • Meer oor ons
  • Terugvoer
Sign in Subscribe
Die Olielamp Potgooi

EP03: Gebed

  • Olielamp

Olielamp

05 Okt 2024 • 1 min read
Share
EP03: Gebed
Photo by chris liu / Unsplash

In hierdie episode gesels ons met Ds. Jonker Venter oor gebed. Ons bespreek verskeie vrae daar rondom, soos hoe en hoekom ons bid. Luister saam en verdiep jou persoonlike verhouding met God deur te leer bid soos Jesus ons self geleer het.

Listen on Apple Podcasts

Olielamp links: Die Olielamp Potgooi | Instagram | Facebook | Skryf vir on

Hoe weet ek wat my gawes is? En hoe kan ek dit gebruik in die gemeente?

Hoe weet ek wat my gawes is? En hoe kan ek dit gebruik in die gemeente?

In die kerk word daar gereeld gepraat oor gawes. Wanneer jy jou geloof bely, bely jy ook om jou gawes te gebruik. Maar wat is jou gawes werklik?
16 Aug 2026 3 min read
In die stryd met ‘n kragtige wapen

In die stryd met ‘n kragtige wapen

Ons vyand probeer ‘n gaping in die borsplaat, die skild op die verkeerde posisie, en die helm op die grond te kry. Hierdie vyand is dus nie net ‘n geluid in die verte nie, dis ‘n realiteit vir ons. Hoe weer ons hierdie vyand af met die swaard?
12 Aug 2026 7 min read
Hoe om ‘n aktiewe Christen te wees.

Hoe om ‘n aktiewe Christen te wees.

Om ‘n aktiewe Christen te wees, verg meer as om net op ‘n Sondag een of twee keer kerk toe te gaan. Inteendeel, die Bybel vertel ons dat mense gedurig moet streef daarna om soos Christus te wees en vernuwe te word deur sy werke.
08 Aug 2026 4 min read
Olielamp © 2026
  • Teken aan vir die Olielamp
Powered by Ghost