Hulpbronne

Hulpbronne
Photo by Iñaki del Olmo / Unsplash

Christian Study Library

"The aim of RSC is to provide scripturally sound material to those who want to study the Word of God but do not have the resources to do so. We are especially active in Africa and Asia.Please look around and see who we are and what we do. In everything, we are unworthy servants who have only done our duty (Luke 17:10). The Lord is doing wonderful things. To Him all the glory, now and forever!"

Hierdie projek is deur Ds Jopie vd Linden, 'n predikant uit die VGKSA, gestig. Dit bevat skrifgetroue studiemateriaal uit alle hoeke van die aarde en maak dit beskikbaar vir enigeiemand wat dit benodig.

https://www.refstudycentre.com/
https://www.christianstudylibrary.org/
https://www.christelikemedia.org/


VGKSA

"Die VGKSA wil 'n Christelike kerk wees. Ons begeer om in alles te lewe ooreenkomstig die Heilige Skrif wat ons as die onfeilbare Woord van God aanvaar.Ons hoop dat hierdie ‘n middel mag wees vir die vestiging en verstewiging van kontak met kerke, sowel as individuele Christene. “Sodat hulle volkome een kan wees…” (Johannes 17:23)"

Die VGK kerke is natuurlik waaruit die olielamp afkomstig is. Die webtuiste bevat ook ou preke uit die kerke wat as goeie bronne kan dien.

https://www.vgk.org.za