Olielamp
  • Tuis
  • Oordenkings
  • Die Olielamp Potgooi
  • WhatsApp Groep
  • Meer oor ons
  • Terugvoer
Sign in Subscribe
Die Olielamp Potgooi

EP03: Gebed

  • Olielamp

Olielamp

05 Okt 2024 • 1 min read
Share
EP03: Gebed
Photo by chris liu / Unsplash

In hierdie episode gesels ons met Ds. Jonker Venter oor gebed. Ons bespreek verskeie vrae daar rondom, soos hoe en hoekom ons bid. Luister saam en verdiep jou persoonlike verhouding met God deur te leer bid soos Jesus ons self geleer het.

Listen on Apple Podcasts

Olielamp links: Die Olielamp Potgooi | Instagram | Facebook | Skryf vir on

Ek is die opstanding en die lewe

Ek is die opstanding en die lewe

Jesus Christus is die opstanding en die lewe. As jy in Hom glo, sal jy nie vir ewig sterf nie, maar jy sal lewe. Wat het Christus bedoel toe Hy Homself op hierdie manier geïdentifiseer het?
04 Nov 2026 4 min read
Lesse uit die Geskiedenis

Lesse uit die Geskiedenis

Op 31 Oktober 1517 het Martin Luther sy bekende 95 stellings teen die kerkdeur van Wittenberg vasgespyker. Hoewel Luther met die 95 stellings nog nie die hervorming beplan of beoog het nie, word dit algemeen herdenk as die begin van die Reformasie. Nou kan ons vra, maar wat raak dit ons?
31 Okt 2026 6 min read
Die strewe na suiwerheid en opregtheid: Die Puriteine

Die strewe na suiwerheid en opregtheid: Die Puriteine

“The Pilgrim’s Progress”, oftewel die Christen se reis na die ewigheid, is ‘n welbekende boek vir baie van ons. Hierdie boek het ‘n geweldige impak op die Christendom waar dit al in meer as 200 tale vertaal is. Wie was die skrywer van hierdie boek, en wat was sy
28 Okt 2026 3 min read
Olielamp © 2026
  • Teken aan vir die Olielamp
Powered by Ghost