Olielamp
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Hulpbronne
  • Die Olielamp Potgooi
  • Skryf vir ons!
  • Whatsapp Groep
Sign in Subscribe

In die voetspore van die Klein Profete

In hierdie klein Bybelboeke lê ongelooflike rykdom van verhale en simboliek saam met die Evangelie opgesluit. Ons wil graag in hierdie reeks saam met u die pad stap in die voetspore van die Klein Profete.
Pikke of swaarde - die boodskap van Joël
In die voetspore van die Klein Profete

Pikke of swaarde - die boodskap van Joël

Joël profeteer oor die dag van die Here. Ons lees dat selfs die swakkes van die wêreld meen hulle is heldhaftig genoeg om God teen te staan. Vir sulke mense sal die dag van die Here verskriklik wees.
07 Okt 2023 3 min read
Simboliek, genade en 'n verlore volk - Hosea
In die voetspore van die Klein Profete

Simboliek, genade en 'n verlore volk - Hosea

Die profeet Hosea was 'n belangrike figuur in die Ou Testament. Die boek van Hosea bevat nie net profetiese openbarings nie, dit vertel ook van 'n persoonlike verhaal wat 'n kragtige boodskap van die vergifnis, genade en die liefde van God dra.
30 Sep 2023 3 min read
Page 1 of 1
Olielamp © 2025
  • Teken aan vir die Olielamp
Powered by Ghost