Advent Advent: Terugblik en Vooruitsig Advent. Het jy al gehoor van die Adventstyd? Mens hoor dit eers nader aan die einde van die jaar, nader aan Kerstyd. Maar wat presies is hierdie tyd en is dit belangrik vir ons as Christene om daarmee besig te wees?