EP18: Eenheid in die Waarheid: Die samesprekings tussen die VGKSA en die GKSA
In hierdie gesprek gesels ons met ds. Erik van Alten oor die samewerking tussen die Vrye Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika (VGKSA) en die Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika (GKSA).
Met Ds. Erik van Alten
In hierdie gesprek gesels ons met ds. Erik van Alten oor die samewerking tussen die Vrye Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika (VGKSA) en die Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika (GKSA). Ons delf in die geskiedenis van die samesprekings, die verskille wat deur die jare op die tafel was, en hoe plaaslike gemeentes by die proses betrokke is. Ons vra ook: waar lê die uitdagings, waar sien ons hoopvolle tekens van samewerking, en hoe moet ons as lidmate en gemeentes met die GKSA omgaan? Hierdie opname help ons om die beginsel van ware eenheid in die waarheid te onderskei en prakties toe te pas.
Luister op Spotify | Apple Podcasts
Olielamp links: Die Olielamp Potgooi | Instagram | Facebook | Skryf vir ons! | Meer oor die Olielamp