Word die nature van Christus geskei? Ons sien reeds in Genesis 3:15, na die sondeval van die mensdom, dat God belowe om ‘n Verlosser te stuur. Die Verlosser wat gestuur is, is Jesus Christus, wie die Seun van God is.
Hillsong “’n Gesonde kerk wat lewens verander deur Christus.” “Hillsong is ‘n kontemporêre Christelike kerk. Oorweldig deur die gawe van verlossing wat ons in Jesus gevind het, het ons ‘n hart vir outentieke aanbidding.
Sielkunde Dit is noodsaaklik om te weet wat sielkunde behels voor iemand die besluit maak om ‘n sielkunde beroep na te volg. Ek haal my eerstejaars handboek aan in ‘n poging om ‘n definisie van die vakgebied van sielkunde te gee.
Wegraping Die woord wegraping beteken om weggeneem te word van waar jy op daardie oomblik is (weg te ruk). Sekere mense glo dat Christus in twee fases sal terugkom, die eerste fase is wanneer die wegraping gebeur en in die tweede fase sal Christus ‘n duisend jarige ryk op aarde regeer.
Die regsaak van God Wat is ‘n regsaak nou eintlik? Wel, in ons aardse lewe is dit ‘n saak waar twee partye teenwoordig is en daar dan, op ‘n wettige manier, besluit word watter party skuldig is of vrygespreek word.
Jesus > Religion “The Bible isn’t a rule book. It’s a love letter. I’m not an employee. I’m a child. It’s not about my performance. It’s about Jesus’ performance for me.”
Hoe kan ons uitsien na die oordeel? In die Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 37, wat handel oor die oordeelsdag, se heel laaste sin staan daar: “Daarom verwag ons hierdie groot dag met sterk verlange om die beloftes van God in Jesus Christus, ons Here, ten volle te geniet.”