Olielamp
  • Tuis
  • Oordenkings
  • Die Olielamp Potgooi
  • WhatsApp Groep
  • Meer oor ons
  • Terugvoer
Sign in Subscribe

Filippense

A collection of 4 posts
Ek is tot alles in staat – Filippense 4
Filippense

Ek is tot alles in staat – Filippense 4

Filippense 4:13 is seker een van die bekendste Bybelverse en is dikwels een wat in charismatiese bewegings misbruik word. In die oordenking, gaan ons egter dieper delwe en kyk na wat Paulus hier bedoel.
28 Jan 2026 4 min read
"In Christus" – Filippense 3
Filippense

"In Christus" – Filippense 3

Sommige woorde val nie lekker op die oor nie: ‘Verlies’ laat mens dink aan verloor en ‘vullis’ klink sommer vuil. Juis dít is Paulus se bedoeling wanneer hy hierdie woorde in ons fokusgedeelte gebruik.
21 Jan 2026 4 min read
Die Omgekeerde Heerlikheid van Jesus in Sy Nederigheid – Filippense 2:5-11
Filippense

Die Omgekeerde Heerlikheid van Jesus in Sy Nederigheid – Filippense 2:5-11

Ek twyfel sterk dat baie mense ‘n pasgebore babatjie sou vashou en aan sy moontlike dood dink. Dis mos nie ‘n natuurlike reaksie nie? Sou Josef en Maria ooit só na Jesus gekyk het?
14 Jan 2026 3 min read
Alles ter wille van Christus – Filippense 1
Filippense

Alles ter wille van Christus – Filippense 1

Soos ons 2026 binneval, is dit goed om te vra wat hierdie jaar moontlik mag voortbring. Tyd is baie interessant, want almal is bekommerd daaroor, maar tog is dit iets wat buite enige mens se beheer lê.
07 Jan 2026 4 min read
Page 1 of 1
Olielamp © 2026
  • Teken aan vir die Olielamp
Powered by Ghost