EP20: Die roeping van die vrou in die kerk
Wat is die plek en roeping van die vrou in die kerk van Christus? In hierdie episode gesels ons oor Bybelse riglyne, kerkgemeenskap wees, en die belangrike - maar dikwels ongesiene - rol wat vroue in die gemeente speel.
Met Annemarie Van Rensburg
Wat is die plek en roeping van die vrou in die kerk van Christus? In hierdie episode gesels ons oor Bybelse riglyne, kerkgemeenskap wees, en die belangrike - maar dikwels ongesiene - rol wat vroue in die gemeente speel. Ons ondersoek ook hoe verskillende tradisies hierdie rol benader, en hoe vroue hul gawes tot diens van die liggaam van Christus kan aanwend.
Luister op Spotify | Apple Podcasts