Baie dankie vir jou inskrywing!

Baie dankie vir jou inskrywing!
“Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word” (Romeine 1:20)

Ons het jou inskrywing vir die Olielamp Fotokompetisie: die Skepping se Lens suksesvol ontvang.

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om die skoonheid van God se skepping vas te vang en jou getuienis daaroor met ons te deel.

Wat gebeur nou volgende?

  • Beoordeling: Ons paneel gaan met aandag na elke foto en gepaardgaande paragraaf kyk om te sien hoe deelnemers God se handewerk raaksien.
  • Top 5-aankondiging: Die Top 5-foto’s en hul inspirerende stories word op Saterdag, 24 Oktober op ons webwerf gepubliseer.
  • Die Wenner: Die algehele wenner van die R400-voucher van Augustine Bookroom sal ook dan amptelik aangekondig word.
Neem asseblief kennis dat slegs 1 inskrywing per persoon in aanmerking geneem word. Indien jy enige vrae het, kontak ons gerus by olielamp02@gmail.com.

Deel dit gerus: Moedig jou familie en vriende aan om ook hul lense op God se skepping te rig voor die sluitingsdatum!

Die Olielamp-span