> ## Content Index
> Fetch the complete content index at: https://olielamp.vgk.org.za/llms.txt
> Use this file to discover other available public pages before exploring further.

# EP20: Die roeping van die vrou in die kerk
- URL: https://olielamp.vgk.org.za/ep20-die-roeping-van-die-vrou-in-die-kerk/
- Published: 2026-04-09T19:00:34.000Z
- Updated: 2026-04-09T19:00:34.000Z
- Description: Wat is die plek en roeping van die vrou in die kerk van Christus? In hierdie episode gesels ons oor Bybelse riglyne, kerkgemeenskap wees, en die belangrike - maar dikwels ongesiene - rol wat vroue in die gemeente speel.
- Author: Olielamp

*Met Annemarie Van Rensburg*

Wat is die plek en roeping van die vrou in die kerk van Christus? In hierdie episode gesels ons oor Bybelse riglyne, kerkgemeenskap wees, en die belangrike - maar dikwels ongesiene - rol wat vroue in die gemeente speel. Ons ondersoek ook hoe verskillende tradisies hierdie rol benader, en hoe vroue hul gawes tot diens van die liggaam van Christus kan aanwend.

Luister op [Spotify](https://open.spotify.com/show/7nIr1ouPmDy7r3o6l6oMU3?ref=olielamp.vgk.org.za) | [Apple Podcasts](https://podcasts.apple.com/za/podcast/die-olielamp-potgooi/id1760225976?ref=olielamp.vgk.org.za)