> ## Content Index
> Fetch the complete content index at: https://olielamp.vgk.org.za/llms.txt
> Use this file to discover other available public pages before exploring further.

# EP15: Lig in ’n Verwarde Wêreld – Die Christelike Antwoord op Transgender Ideologie
- URL: https://olielamp.vgk.org.za/ep15-lig-in-n-verwarde-wereld-die-christelike-antwoord-op-transgender-ideologie/
- Published: 2025-10-04T07:00:58.000Z
- Updated: 2025-10-04T07:00:58.000Z
- Description: In ’n wêreld waar geslag nie meer as biologies vasgestel beskou word nie, word Christene toenemend gekonfronteer met vrae oor identiteit, waarheid en liefde. Hierdie episode van Die Olielamp ondersoek die opkoms van transgender-ideologieë en hoe Christene daarop moet reageer.
- Author: Olielamp
- Tags: Die Olielamp Potgooi

*Met Prof. Henk Stoker*

In ’n wêreld waar geslag nie meer as biologies vasgestel beskou word nie, word Christene toenemend gekonfronteer met vrae oor identiteit, waarheid en liefde. Hierdie episode van *Die Olielamp* ondersoek die opkoms van transgender-ideologieë en hoe Christene daarop moet reageer – nie net met Bybelse waarheid nie, maar ook met deernis. Ons gesels oor hoe die Skrif oor geslag praat, hoe die kultuur geslag herdefinieer het, en wat dit beteken om as kerk standpunt in te neem, terwyl ons steeds mense met waardigheid en liefde behandel.

Luister op [Spotify](https://open.spotify.com/show/7nIr1ouPmDy7r3o6l6oMU3?ref=olielamp.vgk.org.za) | [Apple Podcasts](https://podcasts.apple.com/za/podcast/die-olielamp-potgooi/id1760225976?ref=olielamp.vgk.org.za)

Olielamp links: [Die Olielamp Potgooi](https://olielamp.vgk.org.za/die-olielamp-potgooi/) | [Instagram](https://www.instagram.com/die%5Folielamp/?ref=olielamp.vgk.org.za) | [Facebook](https://www.facebook.com/profile.php?id=100090955115440) | [Skryf vir ons!](https://olielamp.vgk.org.za/skryf-vir-ons/) | [Meer oor die Olielamp](https://olielamp.vgk.org.za/about/)