> ## Content Index
> Fetch the complete content index at: https://olielamp.vgk.org.za/llms.txt
> Use this file to discover other available public pages before exploring further.

# EP14: Die Kerkgeskiedenis van die Vrye Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika
- URL: https://olielamp.vgk.org.za/ep14-die-kerkgeskiedenis-van-die-vrye-gereformeerde-kerk-van-suid-afrika/
- Published: 2025-09-06T16:00:34.000Z
- Updated: 2025-09-06T18:40:56.000Z
- Author: Olielamp
- Tags: Die Olielamp Potgooi

Hoe het die Vrye Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika ontstaan en oor die jare ontwikkel? **Ds. Erik van Alten** vertel die geskiedenis van die VGKSA: van sy stigting tot sy groei binne die Suid-Afrikaanse konteks. Ons kyk na die kerk se oorspronklike visie, uitdagings oor die dekades, en hoe sy teologiese standpunte aangepas en gevestig is.

Luister op [Spotify](https://open.spotify.com/show/7nIr1ouPmDy7r3o6l6oMU3?ref=olielamp.vgk.org.za) | [Apple Podcasts](https://podcasts.apple.com/za/podcast/die-olielamp-potgooi/id1760225976?ref=olielamp.vgk.org.za)

Olielamp links: [Die Olielamp Potgooi](https://olielamp.vgk.org.za/die-olielamp-potgooi/) | [Instagram](https://www.instagram.com/die%5Folielamp/?ref=olielamp.vgk.org.za) | [Facebook](https://www.facebook.com/profile.php?id=100090955115440) | [Skryf vir ons!](https://olielamp.vgk.org.za/skryf-vir-ons/) | [Meer oor die Olielamp](https://olielamp.vgk.org.za/about/)