> ## Content Index
> Fetch the complete content index at: https://olielamp.vgk.org.za/llms.txt
> Use this file to discover other available public pages before exploring further.

# EP12: Die Reformasie – Deel 1 (1500–1700 n.C.)
- URL: https://olielamp.vgk.org.za/ep12-die-reformasie-deel-1-1500-1700-n-c/
- Published: 2025-07-05T07:00:17.000Z
- Updated: 2025-07-05T07:00:16.000Z
- Author: Olielamp
- Tags: Die Olielamp Potgooi

In hierdie eerste deel van ons gesprek oor die Reformasie delf ons saam met **Karina Ijlst** in die beginjare van een van die mees invloedryke bewegings in die geskiedenis van die kerk. Ons kyk na die oorsake van die Reformasie, die dapper optrede van Martin Luther, en hoe figure soos Calvyn en Zwingli ’n nuwe teologiese rigting gegee het aan ’n kerk in nood.

Ons ondersoek hoe leerstellige verskille misbruik binne in die kerk aan die lig gebring het, asook hoe die Hervorming die pad na ‘n groter toegang tot God se Woord oopgemaak het. Dit is ‘n fassinerende kyk na die begin van ’n tydperk wat die wêreld vir altyd verander het.

Luister op [Spotify](https://open.spotify.com/show/7nIr1ouPmDy7r3o6l6oMU3?ref=olielamp.vgk.org.za) | [Apple Podcasts](https://podcasts.apple.com/za/podcast/die-olielamp-potgooi/id1760225976?ref=olielamp.vgk.org.za)

Olielamp links: [Die Olielamp Potgooi](https://olielamp.vgk.org.za/die-olielamp-potgooi/) | [Instagram](https://www.instagram.com/die%5Folielamp/?ref=olielamp.vgk.org.za) | [Facebook](https://www.facebook.com/profile.php?id=100090955115440) | [Skryf vir ons!](https://olielamp.vgk.org.za/skryf-vir-ons/) | [Meer oor die Olielamp](https://olielamp.vgk.org.za/about/)