> ## Content Index
> Fetch the complete content index at: https://olielamp.vgk.org.za/llms.txt
> Use this file to discover other available public pages before exploring further.

# EP09: Die vrou se taak in die Huwelik
- URL: https://olielamp.vgk.org.za/ep09-die-vrou-se-taak-in-die-huwelik/
- Published: 2025-04-05T16:00:14.000Z
- Updated: 2025-09-08T19:07:15.000Z
- Author: Olielamp
- Tags: Die Olielamp Potgooi

In hierdie episode van *Die Olielamp* gesels ons met **Alike Bijker** oor die Bybelse rol van die vrou in die huwelik. In ’n wêreld waar huweliksverhoudings dikwels deur sekulêre idees beïnvloed word, keer ons terug na die Skrif om te verstaan wat God se bedoeling vir die vrou se roeping as vrou en helper is.

Ons ondersoek hoe vroue met liefde en respek hul mans kan ondersteun, en hoe onderdanigheid – soos dit in die Bybel beskryf word – ’n Godgegewe seën is, eerder as ’n swaar las. Verder gesels ons oor die uitdaging om balans te vind tussen huweliksverantwoordelikhede, gesin, werk en persoonlike geestelike groei.

Luister op [Spotify](https://open.spotify.com/show/7nIr1ouPmDy7r3o6l6oMU3?ref=olielamp.vgk.org.za) | [Apple Podcasts](https://podcasts.apple.com/za/podcast/die-olielamp-potgooi/id1760225976?ref=olielamp.vgk.org.za)

Olielamp links: [Die Olielamp Potgooi](https://olielamp.vgk.org.za/die-olielamp-potgooi/) | [Instagram](https://www.instagram.com/die%5Folielamp/?ref=olielamp.vgk.org.za) | [Facebook](https://www.facebook.com/profile.php?id=100090955115440) | [Skryf vir ons!](https://olielamp.vgk.org.za/skryf-vir-ons/) | [Meer oor die Olielamp](https://olielamp.vgk.org.za/about/)